Kwaliteitsbeheer in die metallurgiese bedryf

- Organization:
- The Southern African Institute of Mining and Metallurgy
- Pages:
- 1
- File Size:
- 99 KB
- Publication Date:
- Jan 1, 1981
Abstract
Die derde colloquium van die Spesialiste-afdeling van die SAIMM is op 19 November 1980by die Universiteit van Pretoria gehou en is deur sowat 40 mense bygewoon. Dr J. P. Hugo tree as Voorsitter op en heet al die aanwesiges welkom, en stel elke spreker om die beurt aan die vergadering voor.
Citation
APA:
(1981) Kwaliteitsbeheer in die metallurgiese bedryfMLA: Kwaliteitsbeheer in die metallurgiese bedryf. The Southern African Institute of Mining and Metallurgy, 1981.